Loading Events
  • This event has passed.

Vir hierdie program kom die klavierafdelings van die Universiteit Stellenbosch en dié van Kaapstad weer eens byeen vir hulle jaarlikse Uitruilkonsert. Dit vind plaas op Woensdag 16 September om 8 nm in the Fismersaal, Stellenbosch.

Die plaaslike studente sal Mussorgski se Prente op ‘n Uitstalling uitvoer, en dié van Kaapstad Robert Schumann se Kinderszenen.

Kaartjies teen R60 (gewoon) en R40 (studente en pensioenarisse) is nou beskikbaar by Computicket, en by die deur. Vir verdere inligting skakel met Fiona Grayer by concerts@sun.ac.za of 021 808 2358.

Share This Story, Choose Your Platform!