Minne Veldman: Orreluitvoering

Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch

Die bekroonde Nederlandse konserorrellis, Minne Veldman, keer terug na Suid-Afrika vir sy sewende toer, met optredes in Pretoria, Potchefstroom, Kaapstad en Robertson. Op Vrydag 21 Februarie 2025 sal hy ‘n meesterlike uitvoering lewer op die pragtige Marcussen-orrel in die Endlersaal, Stellenbosch. Sy boeiende program sluit in: Bach se Passacaglia en Trio Sonata, Mendelssohn se eie [...]

from R60 – from R165