Loading...

ENDLER KONSERTREEKS

Stellenbosch Universiteit spog met een van die beste musiekdepartemente in Suid-Afrika.  Ons wêreldklas fasiliteite sluit die gesogte Endlersaal in,
met akoestiek wat spesiaal ontwerp is vir ‘n optimale konsertervaring.
Klik hier om die eerste seisoen se konsertskedule af te laai.

Klik hier om die eerste seisoen se konsertskedule af te laai.

Komende Uitvoerings

April 27 @ 4:00 pm BANDEXTRAVAGANZA – Vryheidsdag-konsert

Seisoen Kaartjies

Moenie enige van ons uitvoerings mis nie!

Endler1 Uitvoerings
Toegang na ALLE uitvoerings en Gala uitvoerings
Endler2 Afslag
20% Afslag op ALLE uitvoerings
Endler3 VIP
VIP toegang na fasiliteite

Vind ons

hoek van Victoria str & Neethling str, Stellenbosch, 7600

 

Kontak ons

+27 (0)21 808 2358

Besigheids ure

Maandag-Vrydag
8h00 – 16h00