Loading Events
  • This event has passed.

Die Universiteit van Stellenbosch Simfoniese Blaasorkes (USSBE) sal die verhoog met Wynberg Progress Kersorkes en die South African College Hoërskool Konsertorkes deel. Die USSWE en Konsertorkes sal gedirigeer word deur onderskeidelik Pamela Kierman, Reghardt Kühn en Bridget Rennie-Salonen.
Deelnemende orkeste van die suidelike voorstede is die Wynberg Progress Kersorkes, ‘n gemeenskaporkes, gedirigeer deur US Musiekstudent, Cody Constable, die South African College Hoërskool Konsertorkes, gedirigeer deur Levi Alexander en Wynberg Seuns- en Meisies Hoërskool Konsertorkes gedirigeer deur Peter Catzavelos.
Vanuit die Noordelike Voorstede het ons Hoërskool Bellville Simfoniese Blaasorkes onder leiding van Riaan van Wyk en Hoërskool Durbanville Blaasorkes onder leiding van Suretha Theron. Vanuit die Paarl het ons die Konsertorkes van Hoër Jongenskool Paarl, Suonare, onder leiding van Reghardt Kühn.

Die oggend van die konsert sal ook ‘n Fluit Fondsinsameling bied vir die aankoop van ‘n altfluit vir die Departement Musiek se nuutgestigte Fluit Ensemble.

Klik hier om program af te laai.

Share This Story, Choose Your Platform!