Upcoming Events
Events List Navigation
Die US Koor, onder leiding van André van der Merwe, is een van die oudste kore in Suid-Afrika en bestaan uit studente van verskillende agtergronde – akademies en kultureel – wat bydrae tot die koor se unieke energie en gees. Die koor beklee die topposisie op die internasionale Interkultur-ranglys vir reeds meer as 'n dekade,…
Find out moreLiefhebbers van klaviermusiek word uitgenooi om 'n aand van uitmuntende en diverse klavierspel in die Endler te geniet. Gerhard Joubert (klassiek) en Brathew van Schalkwyk (jazz), twee van Suid-Afrika se top jong pianiste, albei wenners van hul onderskeie kategorieë by die 2023 UNISA Nasionale Klavierkompetisie, sal die gehoor bekoor met hul begeesterde interpretasies van klassieke en…
Find out moreJy word uitgenooi om 'n verfrisde US Jazz Band te beleef, met nuwe repertorium wat oor die volle spektrum van 'big band' musiek strek. Die Band sal 'n vermenging van tradisionele 'jazz-standards', ingekleur deur kontemporêre verwerkings, uitvoer, met 'n verdere keur van Suid-Afrikaanse jazz. Onder leiding van Pascal Haas, met verwerkings deur o.a. Herbolzheimer, Thad…
Find out moreVoces Cordis, gestig in 2022 onder leiding van André van der Merwe, bied 'n gevarieërde program van ouer en nuwe koorwerke aan. Klassieke repertorium deur Renaissance en Romantiese komponiste word saam met nuwe verwerkings van populêre liediere aangebied.
Find out more