Loading Events

Voces Cordis, gestig in 2022 onder leiding van André van der Merwe, bied ‘n gevarieërde program van ouer en nuwe koorwerke aan. Klassieke repertorium deur Renaissance en Romantiese komponiste word saam met nuwe verwerkings van populêre liediere aangebied.

 

Share This Story, Choose Your Platform!