Loading Events
  • This event has passed.

Jy word uitgenooi om ‘n verfrisde US Jazz Band te beleef, met nuwe repertorium wat oor die volle spektrum van ‘big band’ musiek strek. Die Band sal ‘n vermenging van tradisionele ‘jazz-standards’, ingekleur deur kontemporêre verwerkings, uitvoer, met ‘n verdere keur van Suid-Afrikaanse jazz. Onder leiding van Pascal Haas, met verwerkings deur o.a. Herbolzheimer, Thad Jones en Gordon Goodwin.

Programsamesteller Ramon Alexander.

Share This Story, Choose Your Platform!