ENDLER KONSERTREEKS
Stellenbosch Universiteit spog met een van die beste musiekdepartemente in Suid-Afrika. Ons wêreldklas fasiliteite sluit die gesogte Endlersaal in,
met akoestiek wat spesiaal ontwerp is vir ‘n optimale konsertervaring.
Klik hier om die eerste seisoen se konsertskedule af te laai.
Komende Uitvoerings
March 28 @ 7:00 pm | RAMON ALEXANDER TRIO met Maties Jazz Society |
Vind ons
hoek van Victoria str & Neethling str, Stellenbosch, 7600
Kontak ons
+27 (0)21 808 2358
Besigheids ure
Maandag-Vrydag
8h00 – 16h00