This event has passed.

A SONGMAKER’s JOURNEY
13 August 2025 @ 7:00 pm - 9:00 pm
| from R130Reis om die wêreld met liedere uit Duitsland, Italië, Frankryk, Noord- en Suid-Amerika en Suid-Afrika. Sopraan Marie Vassiliou is Professor in Sang aan die Royal Academy of Music en die Guildhall in Londen. Sy het ’n bedrywige internasionale loopbaan, beide op die operaverhoog en as resitalis. Marie word bygestaan deur Nicolene Gibbons, wat na dertig jaar in die VK na Suid-Afrika teruggekeer het. Nicolene is tans dosent in klavier aan die Universiteit van die Vrystaat.
R170 | R130 (pensioners | pensionarisse)
R70 (students | studente)