2026-02-17T00:00:00+02:00
Loading Events

Cheng² Duo open die 2026 Endlerkonsertreeks met ’n tjello- en klavieruitvoering deur die JUNO-genomineerde sibbe Bryan Cheng (tjello) en Silvie Cheng (klavier), internasionaal bekend vir hul musiekale energie en besondere ensemble spel. Hul program neem die gehoor op ’n reis van Spaanse kleur en Engelse volkswysies tot Duitse Romantiek en Franse elegansie, met werke deur Joaquín Nin, Vaughan Williams, Schumann, Nadia Boulanger en Poulenc. ’n Treffende kombinasie van tydlose virtuositeit en 20ste-eeuse sprankel.

Tickets | Kaartjies:
R170 | R130 (pensioners | pensionarisse)
R50 (students | studente)

 

Share This Story, Choose Your Platform!

Go to Top