Loading Events

Met: Robert Brooks (tenoor) en Gisela de Villiers (klavier)

Aanbieder: Nic de Jager

Die winterreise-liederesiklus met musiek deur Franz Schubert en na gedigte van Wilhelm Müller beeld ’n man se pad deur ’n

fisieke en psigologiese landskap van sneeu, ys en koue uit. Sy stryd om rus te vind en sy geestestoestand word uitgebeeld in 24

aangrypende toonsettings wat tussen vreugde en hoop en hopeloosheid beweeg. Die siklus loop ten einde met die klaagsang van

’n bedelaar wat sy eentonige draaiorreltjie in die koue speel.

Share This Story, Choose Your Platform!