Loading Events

Met: Libertaskoor en die Kaapse Filharmoniese Orkes o.l.v. Johann de Villiers

Soliste: Magdalene Minnaar (sopraan), Minette du Toit-Pearce (mezzosopraan), Given Nkosi (tenoor) en Conroy Scott (bariton)

Elijah, Mendelssohn se oratorium, se kernmateriaal is een van die aangrypendste temas in die geskiedenis van religieuse

koormusiek en is saam met Händel se Messias waarskynlik dié gewildste oratorium. Die Ou Testamentiese verhaal en veelsydige

dramatiese musiek dra grootliks by tot die werk se volgehoue gewildheid oor meer as 150 jaar.

Share This Story, Choose Your Platform!