Loading Events

Camerata Tinta Barocca bied aan ‘n opwindende program van Barokmusiek geinspireer deur en gebaseer op folk-liedere en danse. Die program, uitgevoer op periode-insturmente, sluit in Barsanti se verwerkings van Skotse wysies, Geminiani se trio sonatas gebaseer op Skotse folk-liedere, Scarlatti se sonatas beinvloed deur Spaanse folk musiek, vroeg 17de eeuse Italiaanse danse en ‘n treuerlied deur die mees bekende Skotse folk vioolspeler van die 18de eeu, Niel Gow.

Regisseur: Erik Dippenaar

Share This Story, Choose Your Platform!