Loading Events

Vanjaar is die tema van dié gewilde reeks middaguur-orrelkonserte Fantasia en die program sluit onder meer werke van Bach, Pachelbel, Mozart, Liszt en Saint-Saëns in. ’n Fantasia is ’n musiekwerk in vrye vorm met ’n improvisatoriese karakter.

5 Maart: Winand Grundling
Fantasie in F-mineur K 608 deur W.A. Mozart
6 Maart: Mario Nell
Fantasie No. 1 in E-mol majeur deur C. Saint-Saëns
7 Maart: Eon Malan & Christopher Petri
Fantasie en fuga in C-mineur BWV 537 deur J. S. Bach en Fantasie in G-mineur deur J. Pachelbel
8 Maart: Grant Bräsler
Fantasie en fuga op die tema B-A-C-H  deur F. Liszt
9 Maart: Zorada Temmingh
Fantasie op Oh, Lord, what a Morning, ’n Afro-Amerikaanse Spiritual)
Alle uitvoerings 13:15-13:45

Moederkerk, Stellenbosch

Share This Story, Choose Your Platform!