2026-02-06T00:00:00+02:00
Loading Events

In ’n kragtige vertoning van internasionale samewerking span die Missouri State Universiteit Kamerkoor (MSUCC) en die Univeristeit Stellenbosch Kamerkoor (SUCC) kragte saam vir ’n onvergeetlike aand van koormusiek. Bridging Worlds through Music vier die verenigende vermoë van sang, wanneer twee toonaangewende universiteitskore van weerskante van die wêreld hul unieke musikale stemme en kollektiewe passie deel. Met keuses uit elke koor se voorbereide repertoire, is hierdie konsert meer as net ’n opvoering – dit is ’n ontmoeting van kulture, harte en harmonieë.

Onder leiding van Dr Cameron LaBarr & Lunathi Ncamani.

Tickets | Kaartjies:
R220 | R160 (pensioners | pensionarisse)
R100 (students | studente)

Share This Story, Choose Your Platform!

Go to Top