This event has passed.
Palisandertaal
12 March 2017 @ 8:00 pm - 10:00 pm
| R100 – R120Om te “palissander” is “om gevoelvol in eenvoudige taal met ’n ondergrond van weemoed te dig” (Versreise, 2001, Tafelberg). In Palissandertaal kan jy luister na Arnold van Wyk se “Die Ou Paradys” (’n siklus van Leipoldt-toonsettings), asook verskeie toonsettings van Boerneef-verse en ander Afrikaanse digters deur Suid-Afrikaanse komponiste soos Hendrik Hofmeyr, Pieter de Villiers en Hubert du Plessis uitgevoer deur die Kaapstad Camerata onder leiding van Leon Starker.
Die aanbieding vind plaas op Sondag 12 Maart om 20h00 in die Endlersaal.