

RAMON ALEXANDER TRIO met Maties Jazz Society
March 28 @ 7:00 pm - 9:00 pm
| from R65 – from R165Ramon Alexander was tot dusver in 2025, baie bedrywig. Planne vir ‘n nuwe album broei. Verder is die samestelling van produksies vir talle kunstefeeste onderweg, en daar is die feit dat hy gevra is om die 2025 Nasionale Skole Jazz Band in Makhanda te dirigeer – dit als sorg vir ‘n paar opwindende inspirasies teenwoordig in Alexander se nuwe komposisies en klanke. Hy sal ondersteun word deur Annemie Nel op tromme, Joshua Nemaire op kontrabas, en lede van The Maties Jazz Society.