
This event has passed.

SEASONS OF LIFE Werke vir Sopraan, Klarinet en Klavier
March 7 @ 7:00 pm - 9:00 pm
| from R65 – from R165Met Janel Speelman (sopraan), Annamarie Bam (klarinet) en Albie van Schalkwyk (klavier).
Die titel Seasons of Life dui die fisiese en emosionele omvang van ‘n program aan wat ook ‘n interessante reeks style dek. Tussen die hoofwerke vir sopraan, klarinet en klavier (Spohr Deutsche Lieder, Schubert se Der Hirt auf fem Felsen en die selde gehoorde Songs of Innocence deur Arnold Cooke kan jy korter stukke vir net stem en klavier deur Maurice Ravel en Amy Beach hoor asook twee jazz-geïnspireerde Pocket Sonatas for Clarinet and Piano deur Alec Templeton.