Loading Events

Op Saterdag 26 Augustus sal die Sangafdelings van die US Konservatorium en UK se Suid-Afrikaanse Skool vir Musiek (SACM) kragte saamspan vir ‘n geskiedkundige, gesamentlike uitvoering van bekende kunsliedere en operawerke. Al die fakulteitslede handhaaf aktiewe professionele loopbane en hierdie program beloof om ’n opwindende vertoning van Kaapstad se beste sangers te wees. Met
Violina Anguelov-Hobbs, Lauren Dasappa, Minette Du Toit-Pearce, Xander Kritzinger, Jo-Nette LeKay, Aubrey Lodewyk, Paulina Malefane, Elsabé Richter and Janel Speelman-Van Rooyen.

Share This Story, Choose Your Platform!