Loading Events

olv André van der Merwe

Die US Koor is nie net een van Suid-Afrika se oudste kore nie, maar ook een van die land se voorste kulturele uitvoerprodukte. Onder leiding van André van der Merwe beklee die koor vir meer as ’n dekade die topposisie op die internasionale Interkultur-ranglys vir amateurkore, en ryg hulle ook wêreldwyd toekennings in. Dié studentekoor se ongeëwenaarde energie en sjarme kan toegeskryf word aan die diverse agtergronde – beide akademies én kultureel – van sy lede. Kom luister hoe hierdie voortreflike groep sangers vreugde deur middel van musiek uitdruk.

Vry 2 Mei 2025 19:00
Sat 3 Mei 2025 19:00

Kaartjies: R180 – R280

Share This Story, Choose Your Platform!