2026-02-13T00:00:00+02:00
Loading Events

Opera UCT span kragte saam met die Universiteit Stellenbosch Sangafdeling vir hul vyfde jaarlikse samewerkingsprojek. Ná die sukses van vorige produksies soos Die Winterreise, Le poète disait, Great Lieder Composers and their Operas, en Canciones Españolas, verken en vier hulle vanjaar die ryk diversiteit van die Suid-Afrikaanse kunslied in al sy verskeidenheid van tale, style en eras. Aan die klavier is Prof Jeremy Silver.

R70 – R170

 

Share This Story, Choose Your Platform!

Go to Top