Loading Events

Die Universiteit Stellenbosch Sangafdeling bied weer hierdie jaar hul gewilde “Opera Gala” aan op 30 Augustus. Die program sluit bekende arias en ensembles uit geliefde operas soos Bizet se CarmenLe Nozze di Figaro en Don Giovanni van Mozart, asook La Bohème van Puccini in. Kore uit operas soos Verdi se NabuccoI Pagliacci van Leoncavallo en Die Zauberflöte van Mozart word ook uitgevoer, om die indrukwekkende stemme van die afdeling se jong sangers ten toon te stel.

Share This Story, Choose Your Platform!