2026-02-10T00:00:00+02:00
Loading Events

Die bekende pianis José Dias span kragte saam met die Selene Strykkwartet en kontrabasspeler, Zanelle Britz, om Frédéric Chopin se Klavierkonserte aan gehore regoor Suid-Afrika aan te bied in ’n intieme weergawe vir klavier en strykkwintet. Hierdie unieke program is ook die eerste aflewering van The Chopin Project, ’n reeks waarin Dias beoog om die legendariese Poolse meester se volledige werke in die komende jare te verken, op te voer en op te neem.

Tickets | Kaartjies:
R170 | R130 (pensioners | pensionarisse)
R70 (students | studente)

Share This Story, Choose Your Platform!

Go to Top