Loading Events

Na die sukses van die afgelope twee-en-twintig jaar, span die Universiteit Stellenbosch Klavierafdeling weer kragte saam met dié van die Universiteit van Kaapstad se South African College of Music vir hul jaarlikseKlavier-uitruilkonsert. Die 2024-program bevat werke wat jazz en klassieke style vermeng, in ‘n samesmelting wat deur die SA komponis, en klassieke- en jazzpianis Surendran Reddy, as sy unieke komposisiestyl – ‘clazz’, gedoop is. Gehore kan ‘n verwefing van klassiek en jazz, asook mbaqanga, mbira en verder populêre musiek verwag.

Gratis toegang: US/UK studentekaarte

Share This Story, Choose Your Platform!