2026-02-09T00:00:00+02:00
Loading Events

In hul jaarlikse Klavieruitruilprogram bou die Klavierafdeling van die Universiteit Stellenbosch en dié van die Universiteit van Kaapstad se South African College of Music voort op ’n dekadeslange tradisie van samewerking en gedeelde verhoogoptredes in ’n gevarieerde program. Na die gewilde Clazz-tema van 2024 (’n samesmelting van jazz en klassiek), kan gehore vanjaar uitsien na dans-geïnspireerde juwele uit die repertoire in die program getiteld Invitation to the Dance.

R50 – R150

Share This Story, Choose Your Platform!

Go to Top