This event has passed.

UNIVERSITEITSKOOR STELLENBOSCH UNIVERSITY CHOIR
15 August 2025 @ 7:00 pm - 9:00 pm
| from R180conducted by | onder leiding van André van der Merwe
Die US Koor keer in 2025 terug vir hul tweede verskyning in die Endlerkonsertreeks en bring weer eens hul kenmerkende energie en kunstenaarskap na die verhoog. As een van Suid-Afrika se oudste en mees gevierde kore het hulle onlangs hul indrukwekkende lys prestasies uitgebrei deur verskeie goue medaljes by die 2024 Wêreldkoorspele in Denemarke te verower. Onder leiding van André van der Merwe bly hierdie dinamiese studente-ensemble gehore boei met hul ryk diversiteit, lewendige vertonings en vreugdevolle musikale uitdrukking.
Tickets | Kaartjies: R180 – R280