Loading Events
  • This event has passed.

Beleef die plaaslike musikale uitnemendheid saam met die Universiteit Stellenbosch Simfonie Orkes en die nuut-herleefde Stellenbosch Jeugorkes. Onderskeidelik gelei deur Liam Burden (USSO) en Reghardt Kühn (SJO), sal USSO werke van Dvořák en Hofmeyr uitvoer, terwyl die SJO die aand met ‘n voorspel sal open. Sluit by ons aan vir ‘n aand van vars musikale sinergie!

Klik hier om program af te laai.

Share This Story, Choose Your Platform!