Loading Events

Nog nooit is hierdie geliefde viool concerti só uitgevoer nie. Reeds in 1723 gekomponeer bly dit een van Antonio Vivaldi se bekendste werke. Daar word vertel dat hy later gedigte geskryf het om die musiek te verklaar waarin hy sy ervaring van die vier seisoene deel. Nou word dit uitgevoer in ‘n formaat nog nooit tevore in Suid-Afrika gehoor nie. Verbeel jou die onderskeie viole word vervang deur drie instrumente: viool, basghitaar en trekklavier.

Share This Story, Choose Your Platform!