This event has passed.

VOICES CORDIS
30 May 2025 @ 7:00 pm - 9:00 pm
| from R180olv André van der Merwe
Sedert die stigting in 2022 onder die bekwame leiding van André van der Merwe, betower Voces Cordis gehore met sy voortreflike koorkuns. Hierdie dinamiese ensemble keer nou terug met ’n splinternuwe program wat ’n inspirerende verskeidenheid plaaslike en internasionale koorwerke insluit.