Loading Events

Cape Town Camerata
SU Chamber Choir | US Kamerkoor
Vivox Voices

Die Kaapstad Camerata, onder leiding van Leon Starker, Vivox Voices (Durbanville), onder leiding van Maria Rademan, en die Stellenbosch Universiteitskamerkoor, onder leiding van Lunathi Ncamani, span kragte saam vir ’n aand van koormusiek wat jou gees sal verfris en met vreugde en hoop sal laat herleef!

R160 | R120 (pensioners | pensionarisse)
R80 (students | studente)

Share This Story, Choose Your Platform!