
WITS TRIO
February 27 @ 7:00 pm - 9:00 pm
| from R170War and Peace bring die Wits Trio – Zanta Hofmeyr (viool), Susan Mouton (tjello) en Malcolm Nay (klavier) – na die Endler vir ‘n aand van musikale besinning. Deur Beethoven se Archduke Trio met Shostakovich se Klaviertrio nr.2 te koppel, beweeg die program van hoop en teerheid na die bleek realiteite van oorlog, wat uiteindelik die veerkragtigheid van die menslike gees bevestig.
R170 | R130 (pensioners | pensionarisse)
R50 (students | studente)
SU STUDENTE GRATIS TOEGANG (bespreek aanlyn)