

WPO EMERGING VINTAGES
May 31 @ 7:00 pm - 9:00 pm
| from R280Sluit aan by die Winelands Filharmoniese Orkes vir Emerging Vintages, ’n asemrowende konsert in die Endlersaal op 31 Mei, ter viering van die uitstande musikale jeug van Suid-Afrika. Hierdie spesiale aand, wat die WPO se driejarige reis herdenk, bied ’n verhoog aan uitsonderlik talentvolle jong soliste wat saam met die orkes optree. Die program sluit ook Jean Sibelius se Simfonie No. 1 in – ’n werk gevul met dramatiese intensiteit, aangrypende melodieë en nordiese passie.