Events for 11 September 2020
Day Navigation
Ongoing
Cameron Williams (klarinet), Joshua Frank (ghitaar) Cameron Williams en Joshua Frank is opkomende nuwelinge van Suid-Afrikaanse jong musici. Die meermalige klarinet-wenner Williams tree op saam met ghitaarspeler Frank in ‘n duo van musikale gunstelinge. Die duo se program met sy sterk Spaanse inslag is ‘n potpourri van musiek van die Spaanse meester Manuel de Falla […]
Find out more