Events for 4 October 2020
Day Navigation
4:00 pm
Trio Pastel: Jana van der Walt (harp), Liesl Stoltz (fluit), Petrus Coetzee (altviool) Die klassieke kamermusiektrio kan verskillende samestellings hê. Die samestelling van harp, fluit en altviool is ‘n rare een, maar nietemin ‘n vernuftige klankkleurkombinasie van geplukte en gestrykte snare, en ‘n houtblaser. Die Trio Pastel, bestaan uit fluitis Liesl Stoltz, altviolis Petrus Coetzee […]
Find out more