Events for 4 May 2024
Day Navigation
4:00 pm
R160 - R240
Die US Koor, onder leiding van André van der Merwe, is een van die oudste kore in Suid-Afrika en bestaan uit studente van verskillende agtergronde – akademies en kultureel – wat bydrae tot die koor se unieke energie en gees. Die koor beklee die topposisie op die internasionale Interkultur-ranglys vir reeds meer as 'n dekade, […]
Find out more