SYMPOSIUM OF SOUTH AFRICAN COMPOSERS
SU | US Konservatorium StellenboschDie 2de jaarlikse Simposium van Suid-Afrikaanse Komponiste (SoSAC) vind plaas van 9-13 September by die US Konservatorium in Stellenbosch. Hierdie unieke geleentheid bring komponiste, musiekskeppers, klankkunstenaars, en opvoeders bymekaar om kontemporêre Suid-Afrikaanse musiek oor 'n wye verskeidenheid van genres te deel en te vier. Dit is tans die enigste gebeurtenis van sy soort in die land, en [...]
HER FLUTE SPACE (SoSAC)
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, StellenboschHer Flute Space vertoon vier komposisies vir fluit(e) deur kontemporêre vrouekomponiste Lize Briel, Elizabeth Brown, Clare Loveday en veteraan-baanbreker komponis, Thea Musgrave. Hierdie fluitwerke verken akoestiese klank wat deur verskeie ruimtes beweeg. Die program spoor ’n mens aan om akoestiek as ’n argitektoniese “boog” (Brown), die konsertsaal as ’n duetmaat (Briel), die Onderwêreld as klankkapsule [...]