1 event found.
USSO olv Chad Hendricks met Pieter Grobler (klavier)
Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, StellenboschDie Universiteit Stellenbosch Simfonieorkes (USSO) keer op Woensdag, 20 Maart terug na die Endlersaal, met 'n dinamiese program onder leiding van gasdirigent Chad Hendricks, wat in 2023 as Musiekdirekteur en Dirigent van die Kaapstadse Filharmoniese Jeugorkes aangestel is en, in 2024, die rol van Inwonende Dirigent van die KwaZulu-Natalse Filharmoniese Orkes oorgeneem het. Die konsert [...]
from R65 – from R165