US SANGAFDELING OPERA ANTICS

Fismer cnr. Victoria and Neethling Street, Konservatorium, Stellenbosch

Dink jy opera is ernstig en net vir die ernstiges tussen ons? Dink weer! "Operatic Antics", aangebied deur die sangers van die US Sandafdeling, bied ’n vars en speelse benadering tot die wêreld van opera. Beleef die stemme van ons toekomstige operasterre terwyl hulle geliefde operaverhale en karakters met energie, humor en passie na die [...]

from R80