US JAZZ AFDELING SKOUSPEL met Hilton Shilder & Bheki Khoza

Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch

Die jazzafdeling van die US Departement Musiek bring twee Suid-Afrikaanse jazz-ikone na die verhoog. Hilton Schilder, Kaapse komponis, multi-instrumentalis en Kaapse Jazz-ikoon, en Bheki Khoza, die gevierde jazzkitaarspeler van Durban, sal die Endlersaal betower. Hierdie konsert is ’n samewerkingsprojek tussen dié twee legendariese kunstenaars, die US Jazz Band en Ramon Alexander se Maties Jazz Society. [...]

from R65