VOICES CORDIS

Endler Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch

olv André van der Merwe Sedert die stigting in 2022 onder die bekwame leiding van André van der Merwe, betower Voces Cordis gehore met sy voortreflike koorkuns. Hierdie dinamiese ensemble keer nou terug met ’n splinternuwe program wat ’n inspirerende verskeidenheid plaaslike en internasionale koorwerke insluit.      

from R180