1 event found.
Events for 20 February 2026
CHENG² DUO
Cheng² Duo open die 2026 Endlerkonsertreeks met ’n tjello- en klavieruitvoering deur die JUNO-genomineerde sibbe Bryan Cheng (tjello) en Silvie Cheng (klavier), internasionaal bekend vir hul musiekale energie en besondere ensemble spel. Hul program neem die gehoor op ’n reis van Spaanse kleur en Engelse volkswysies tot Duitse Romantiek en Franse elegansie, met werke deur Joaquín Nin, Vaughan Williams, Schumann, Nadia Boulanger [...]
from R170