US Simfonieseblaasorkes Etensuurkonsert

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

US Simfonieseblaasorkes ETENSUUR-KONSERTUITVOERING Toegang is GRATIS! Maskers moet te alle tye gedra word. Toegang via Neethlingstraat om Covid-19 veiligheidsmaatreels te volg. Program: Harper Excursion and Sketches for Wind Ensemble Tubby the Tuba, music composed by George Kleinsinger and words by Paul Tripp. Arranged for band by George F. Roach

Ethan Lawson (tjello), Phillippus Hugo (klavier) Etensuurkonsert

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Ethan Lawson (tjello), Phillippus Hugo (klavier) ETENSUUR-KONSERTUITVOERING Toegang is GRATIS! Maskers moet te alle tye gedra word. Toegang via Neethlingstraat om Covid-19 veiligheidsmaatreels te volg. Program: Beethoven Tjello Sonate Nr. 2 Op. 5 i. Adagio sostenuto ed espressivo ii. Allegro molto più tosto presto iii. Rondo. Allegro   Saint-Saëns Tjello Concerto Nr.1 Op. 33 i. [...]

Ghitaar Etensuurkonsert

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Marius Otto, Dillon Cornelius, Brent January, Damian Christians, Justen Hosken, Conroy Schultz, Joshua America     ETENSUUR-KONSERTUITVOERING Toegang is GRATIS! Maskers moet te alle tye gedra word. Toegang via Neethlingstraat om Covid-19 veiligheidsmaatreels te volg. Program: Marius Otto -Prelude from BWV 996, J.S. Bach (1685-1750) -Prelude nr. 3, Heitor Villa-Lobos (1887-1959)   Dillon Cornelius -Prelude nr. 1, [...]

Refleksies en Illuminasies

Online

Minette du Toit-Pearce (mezzo-sopraan), Phillipus Hugo (klavier) & Sunday Kelechi (tjello) Die teenstellings tussen lig en duisternis, lewe en dood, en die impak daarvan op die menslike psige en emosie, is fasette van verwondering en misterie, en inspirasie vir digters en komponiste. Met hierdie konsert beproef die Suid-Afrikaanse mezzo-sopraan Minette du Toit-Pearce, veelsydige pianis Philippus [...]

Lauren Dasappa Voice Studio Concert

Fismer Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Konservatorium, Stellenbosch, Western Cape

LAUREN DASAPPA – VOICE STUDIO CONCERT MOZART ARIAS & ENSEMBLES Accompanied by JOSÉ DIAS   PROGRAM   COSÌ FAN TUTTE   Trio: Soave sia il vento... (Raymondté/Marlise/Petrus)   Despina’s Aria: In uomini, in soldati... (Zelmari)   Trio: La mia Dorabella capace non è... (Blaine/Anga/Nicholas/Van Zyl)     DON GIOVANNI   Donna Elvira’s Aria: Ah, chi mi [...]

Opkomende altviolis Lynn Rudolph

Online

Lynn Rudolph (altviool) & José Dias (klavier) Juis as gevolg van die ryker en donkerder toon is die altviool ‘n spesiale teëbeeld van die viool. Hierdie kwaliteit het ‘n verskeidenheid van komponiste geïnspireer tot die daarstelling van ‘n unieke repertorium in eie reg. Altviolis  Lynn Rudolph en pianis José Dias het ‘n uitnemende rogram saamgestel van [...]

Marlise Theron Viooluitvoering Etensuurkonsert

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Marlise Theron (viool), Caron Tremble (klavier) ETENSUUR-KONSERTUITVOERING Toegang is GRATIS! Maskers moet te alle tye gedra word. Toegang via Neethlingstraat om Covid-19 veiligheidsmaatreels te volg.   Program Chaconne, the fifth movement of Partita no. 2 in d minor for solo violin by J. S. Bach Caprice No. 24 by Niccolo Paganini Tzigane by Maurice Ravel Ballade, or Sonata [...]

40 jaar Marcussen-orrel

Online

Mario Nell (orrel) & Lauren Dasappa (sopraan) Stellenbosse orrelis Mario Nell, en sopraan Lauren Dasappa bied ‘n program aan met komposisies van Sebastian Bach, Mozart en die Suid-Afrikaanse komponis Surendran Reddy. Vanjaar is die 40ste bestaansjaar van die uitmuntende Marcussen-orrel, wat in 1979 in die Endlersaal geïnstalleer is. Mario Nell open die konsert met Bach [...]

Schubert se Winterreise

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die sangafdeling van die Universiteit van Stellenbosch en die operaskool van die Kaapstadse Musiekkollege werk saam in ‘n uitvoering van Schubert se ikoniese liedsiklus Die Winterreise. Die Winterreise-liedsiklus op gedigte van Wilhelm Müller is die uitbeelding van ’n man se pad deur ’n moeilike fisieke en psigologiese landskap van sneeu, ys en koue. Sy geestestoestand [...]

Free

US Jazz Band

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Universiteit van Stellenbosch se Jazz Band is hier op die voorgrond, onder die leiding van Felicia Lesch. Soliste  is die sangers Karen Petersen en Joshua Swanepoel, terwyl die onlangs-aangestelde dosent aan die musiekdepartement, Lunathi Ncamini, ook sy buiging sal maak. Die program sluit in Suid-Afrikaanse gunstelinge soos Ntyilo Ntyilo, Grazin’ in the Grass, asook [...]

R40 – R60