Ghitaar Etensuurkonsert
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaMarius Otto, Dillon Cornelius, Brent January, Damian Christians, Justen Hosken, Conroy Schultz, Joshua America ETENSUUR-KONSERTUITVOERING Toegang is GRATIS! Maskers moet te alle tye gedra word. Toegang via Neethlingstraat om Covid-19 veiligheidsmaatreels te volg. Program: Marius Otto -Prelude from BWV 996, J.S. Bach (1685-1750) -Prelude nr. 3, Heitor Villa-Lobos (1887-1959) Dillon Cornelius -Prelude nr. 1, [...]
Refleksies en Illuminasies
OnlineMinette du Toit-Pearce (mezzo-sopraan), Phillipus Hugo (klavier) & Sunday Kelechi (tjello) Die teenstellings tussen lig en duisternis, lewe en dood, en die impak daarvan op die menslike psige en emosie, is fasette van verwondering en misterie, en inspirasie vir digters en komponiste. Met hierdie konsert beproef die Suid-Afrikaanse mezzo-sopraan Minette du Toit-Pearce, veelsydige pianis Philippus [...]
Lauren Dasappa Voice Studio Concert
Fismer Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Konservatorium, Stellenbosch, Western CapeLAUREN DASAPPA – VOICE STUDIO CONCERT MOZART ARIAS & ENSEMBLES Accompanied by JOSÉ DIAS PROGRAM COSÌ FAN TUTTE Trio: Soave sia il vento... (Raymondté/Marlise/Petrus) Despina’s Aria: In uomini, in soldati... (Zelmari) Trio: La mia Dorabella capace non è... (Blaine/Anga/Nicholas/Van Zyl) DON GIOVANNI Donna Elvira’s Aria: Ah, chi mi [...]
Opkomende altviolis Lynn Rudolph
OnlineLynn Rudolph (altviool) & José Dias (klavier) Juis as gevolg van die ryker en donkerder toon is die altviool ‘n spesiale teëbeeld van die viool. Hierdie kwaliteit het ‘n verskeidenheid van komponiste geïnspireer tot die daarstelling van ‘n unieke repertorium in eie reg. Altviolis Lynn Rudolph en pianis José Dias het ‘n uitnemende rogram saamgestel van [...]
Marlise Theron Viooluitvoering Etensuurkonsert
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaMarlise Theron (viool), Caron Tremble (klavier) ETENSUUR-KONSERTUITVOERING Toegang is GRATIS! Maskers moet te alle tye gedra word. Toegang via Neethlingstraat om Covid-19 veiligheidsmaatreels te volg. Program Chaconne, the fifth movement of Partita no. 2 in d minor for solo violin by J. S. Bach Caprice No. 24 by Niccolo Paganini Tzigane by Maurice Ravel Ballade, or Sonata [...]
40 jaar Marcussen-orrel
OnlineMario Nell (orrel) & Lauren Dasappa (sopraan) Stellenbosse orrelis Mario Nell, en sopraan Lauren Dasappa bied ‘n program aan met komposisies van Sebastian Bach, Mozart en die Suid-Afrikaanse komponis Surendran Reddy. Vanjaar is die 40ste bestaansjaar van die uitmuntende Marcussen-orrel, wat in 1979 in die Endlersaal geïnstalleer is. Mario Nell open die konsert met Bach [...]
Schubert se Winterreise
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie sangafdeling van die Universiteit van Stellenbosch en die operaskool van die Kaapstadse Musiekkollege werk saam in ‘n uitvoering van Schubert se ikoniese liedsiklus Die Winterreise. Die Winterreise-liedsiklus op gedigte van Wilhelm Müller is die uitbeelding van ’n man se pad deur ’n moeilike fisieke en psigologiese landskap van sneeu, ys en koue. Sy geestestoestand [...]
US Jazz Band
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Universiteit van Stellenbosch se Jazz Band is hier op die voorgrond, onder die leiding van Felicia Lesch. Soliste is die sangers Karen Petersen en Joshua Swanepoel, terwyl die onlangs-aangestelde dosent aan die musiekdepartement, Lunathi Ncamini, ook sy buiging sal maak. Die program sluit in Suid-Afrikaanse gunstelinge soos Ntyilo Ntyilo, Grazin’ in the Grass, asook [...]
US Strykensemble
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaTen spyte van COVID-19 is die Musiekdepartement van die Universiteit van Stellenbosch vasberade om ons studente die beste opleidings- en uitvoeringsgeleenthede te gee. Dienooreenkomstig is die US Simfonieorkes verdeel in kleiner groepe: strykers-, houtblaas-, koperblaas- en slagwerk-ensembles, ten einde ‘n groter mate van veiligheid en sosiale afstand op die verhoog te verseker. Die eerste van [...]
Camerata Tinta Barocca
Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie Barok-ensemble Camerata Tinta Barocca bied ‘n program van Barok-kamermusiek, met Lynelle Kenned (sopraan), Ralitza Macheva en Annien Shaw (Barokviole), Joshua Frank (blokfluit), Bridget Rennie-Salonen (Barokfluit), Uwe Grosser (theorbe), en die geheel vanaf die klawesimbel gelei deur Erik Dippenaar. Die program ondersoek die moontlikhede om enkeldele van werke deur verskillende komponiste, musiek-eras en genres teenoor [...]