Mario Nell & Winand Grundling Orreluitvoering

Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South Africa

Mario Nell en Winand Grundling bied ‘n middagprogram van Franse orrelmusiek van die 19de en 20ste eeue, op die indrukwekkende Marcussen-orrel in die Endlersaal. Dié konsert vorm deel van die Endler Konsertreeks, en vind plaas op Sondag, 3 November om 4:30 nm. Die Franse werke op die program sluit in die bekoorlike Suite Gothique van [...]

R100 – R140

Libertas-koor

Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South Africa

Die Endler Konsertreeks bring jou die Libertas-koor, onder die leiding van Johan de Villiers, om 4:30 nm op Sondag 10 November in die Endlersaal, Stellenbosch. Die koor se program bestaan uit ‘n verskeidenhied van werke – beide sekulêr en gewyd. Uit die kunsmusiek-gebied is daar eietydse koormusiek van Ola Gjeilo en Ēriks Ešenvalds. Soos gewoonlik [...]

R100 – R140

Toyota US Woordfees

kykNET Endler cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Marian Lewin Huldigingskonsert

Online

Amici Strykkwartet: Suzanne Martens (viool), Philip Martens (viool), Karin Gaertner (altviool), Peter Martens (tjello), met gaskunstenaar Eddie Mclean (tjello) Die onlangse afsterwe van tjellis Marian Lewin word betreur deur alle plaaslike musiekliefhebbers. Sy was allerweë bekend as die doyenne van Suid-Afrikaanse tjelliste. As orkestjellis, kamermusikus en solis saam met onder meer die SAUK-, die (destydse) [...]

Soirée Espangole

Online

Cameron Williams (klarinet), Joshua Frank (ghitaar) Cameron Williams en Joshua Frank is opkomende nuwelinge van Suid-Afrikaanse jong musici. Die meermalige klarinet-wenner Williams tree op saam met ghitaarspeler Frank in ‘n duo van musikale gunstelinge. Die duo se program met sy sterk Spaanse inslag is ‘n potpourri van musiek van die Spaanse meester Manuel de Falla [...]

Ter viering van die vrou saam met die SU Jazz-orkes

Online

Ter viering van die vrou saam met die SU Jazz-orkes  o.l.v. Felicia Lesch met jazz soliste Anneli Kamfer, Zinzi Carolissen, en jazz pianis, Ramon Alexander Die Endler Konsertreeks bied graag die Universiteit se Jazzorkes onder leiding van Felicia Lesch, met pianis Ramon Alexander, vokaliste Anneli Kamfer en Zinzi Carolissen, en die digkuns van Jolyn Phillips. Die [...]

Chris Njapha (tjello), Elna van der Merwe (klavier) Etensuurkonsert

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Chris Njapha (tjello), Elna van der Merwe (klavier) ETENSUUR-KONSERTUITVOERING Toegang is GRATIS! Maskers moet te alle tye gedra word. Toegang via Neethlingstraat om Covid-19 veiligheidsmaatreels te volg.   Program: Beethoven Tjello Sonate Nr.3 in A-majeur, Op. 69 i. Allegro, ma non tanto ii. Scherzo. Allegro molto - Trio iii. Adagio cantabile - Allegro vivace Cassadó [...]

Trio Pastel

Online

Trio Pastel: Jana van der Walt (harp), Liesl Stoltz (fluit), Petrus Coetzee (altviool) Die klassieke kamermusiektrio kan verskillende samestellings hê. Die samestelling van harp, fluit en altviool is ‘n rare een, maar nietemin ‘n vernuftige klankkleurkombinasie van geplukte en gestrykte snare, en ‘n houtblaser. Die Trio Pastel, bestaan uit fluitis Liesl Stoltz, altviolis Petrus Coetzee [...]

Tjello Trio Etensuurkonsert

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Tjello Trio: Chris Njapha, Sunday Kelechi, Oluwabenga Ajila ETENSUUR-KONSERTUITVOERING Toegang is GRATIS! Maskers moet te alle tye gedra word. Toegang via Neethlingstraat om Covid-19 veiligheidsmaatreels te volg. Program: Johann Sebastian Bach (1685-1750) Sunday Kelechi: Tjello Suite Nr. 1 in G-Majeur, BWV 1007: I. Prelude Ajila Oluwagbenga: Tjello Suite Nr. 3 in C-Majeur BWV 1009: I. [...]

Lusibalwethu Sesanti (alt), José Dias (klavier) Etensuurkonsert

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Lusibalwethu Sesanti (alt), José Dias (klavier) ETENSUUR-KONSERTUITVOERING Toegang is GRATIS! Maskers moet te alle tye gedra word. Toegang via Neethlingstraat om Covid-19 veiligheidsmaatreels te volg.   Program: I am ​Womxn​: ​Of L​oyalty,​ ​Love​ and ​Loss Of Loyalty... He Zigeuner! From ​Zigeunerlieder - J. Brahms (1833- 1897) Torna di Tito a lato - W.A Mozart (1756-1791) Op my ramkiekie [...]