Elijah

kykNET Endler cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Met: Libertaskoor en die Kaapse Filharmoniese Orkes o.l.v. Johann de Villiers Soliste: Magdalene Minnaar (sopraan), Minette du Toit-Pearce (mezzosopraan), Given Nkosi (tenoor) en Conroy Scott (bariton) Elijah, Mendelssohn se oratorium, se kernmateriaal is een van die aangrypendste temas in die geskiedenis van religieuse koormusiek en is saam met Händel se Messias waarskynlik dié gewildste oratorium. [...]

R100 – R160

Mozart se Requiem

Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South Africa

Die Endler Konsertreeks bied u graag Mozart se beroemde Requiem-mis aan op Saterdag 24 Maart om 20h00 en Sondag 25 Maart om 16h30, beide in die Endlersaal, Stellenbosch. Hierdie tydlose werk word uitgevoer deur die Canticum Novum, saam met die Universiteit van Stellenbosch se Simfonieorkes (USSO) onder die leiding van Louis van der Watt, met [...]

R100 – R140

Samba, Salsa en Spice

Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South Africa

As deel van die Endler Konsertreeks tree drie Konservatorium-alumni op in ‘n trioprogram getiteld Samba, Salsa and Spice. Die musici – David Bester (viool), Myles Roberts (fluit) en Sulayman Human (klavier) – se uitvoering vind plaas op Sondag 8 April om 16h30 in die Endlersaal, Stellenbosch. Die program is ‘n verkenning van die swoele klanke [...]

R100 – R140

Avanti Duo

Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South Africa

Die Endler Konsertreeks stel graag voor jong kunstenaars Sally Minter (fluit) en Coila-Leah Enderstein (klavier) in ‘n program op  Vrydag 20 April om 20h00 in die Endlersaal. Avanti is ‘n jong Kaapstadse fluit-en-klavier-duo. Sally Minter en Coila-Leah Enderstein het reeds sedert 2014 ervaring opgedoen as ‘n gesofistikeerde ensemble. In hierdie konsert voer die duo werke [...]

R80 – R120

Schola Cantorum

Moederkerk, Stellenbosch Church Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Endler Konsertreeks bied graag aan ‘n uitvoering deur die Schola Cantorum – die ajademiese kamerkoor en residentkoor van die musiekdepartement van die Universiteit van Stellenbosch  – op Sondag 22 April om 15h00 in die Moederkerk, Stellenbosch. Die kamerkoor is gestig met die doel om nagraadse koorleidingstudente te ondersteun, en het reeds internasionale aandag getrek. [...]

R50 – R140

Band Extravaganza 2018

Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South Africa

As deel van die Endler Konsertreeks is die Universiteit van Stellenbosch se Simfoniese Blasersensemble (USSB) weer aan die beurt met hulle jaarlikse Band Extravaganza, op Vrydag 4 Mei, om 20h00. Dié geleentheid, wat aangebied word in samewerking met gemeenskapsvennote is gewy aan ‘n aandprogram met verskillende ensemble-kombinasies. Die gewilde Weskaapse mars-idioom, gekoppel aan die Suid-Afrikaanse [...]

R40 – R60

US Koor Galakonsert

Endlersaal hoek van Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Weskaap, South Africa

Die US Koor is een van Suid-Afrika se mees gerekende jeugontwikkelingsprogramme en koorgeselskappe. Deur die loop van die afgelope 82 jaar het dié universiteitskoor die groot veranderinge in ons samelewing weerspieël en vandag is dit ’n toonbeeld van die vermoë wat musiek het om diversiteit oor alle grense heen te laat harmonieer. Ná hul deelname [...]