Die Soldaat se Storie

kykNET Fismer cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Met: Niël Rademan (verteller), Visser Liebenberg (klarinet), Misha Melck (klavier) en Ané van Staden (viool) Musiekinstrumente is die karakters in dié vertelling propvol humor en drama. L’Histoire du Soldat (Die soldaat se verhaal) is ’n musikale verhoogstuk deur Igor Strawinski en vertel die verhaal van ’n soldaat wat sy viool aan die duiwel verkwansel in [...]

R110 – R130

Vivaldi’s Four Seasons Revisited

kykNET Fismer cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Nog nooit is hierdie geliefde viool concerti só uitgevoer nie. Reeds in 1723 gekomponeer bly dit een van Antonio Vivaldi se bekendste werke. Daar word vertel dat hy later gedigte geskryf het om die musiek te verklaar waarin hy sy ervaring van die vier seisoene deel. Nou word dit uitgevoer in ‘n formaat nog nooit [...]

R110 – R130

Universiteit Stellenbosch Simfonieorkes

kykNET Endler cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Immergroen hartsmusiek vir iedereen. Die Universiteit van Stellenbosch se Simfonieorkes onder leiding van sy vaste dirigent, Corvin Matei, voer warm romantiese musiek uit. Die openingswerk bring hulde aan Claude Debussy met die subtiele kleure van die simfoniese gedig, Prélude a l' après-midi d'un faune (Voorspel tot die middagslapie van ’n bosgod). Die internasionaal bekende ghitaarsolis Morgan Szymanski [...]

R100 – R160

Khoi’nPsalms

Khoiklanke op blik’nsnaar en boog, tesame met Geneefse psalmwysies op dwarsfluit en orrel, vertel van eerste ontmoetings aan die Kaap. Binne die akoestiese ruimtes van vier kerke op Stellenbosch word kulturele kommentaar as klaaglied, protes en verbeelding eietyds verklank. GRATIS Maan 5 Mrt, 7:00, Rynse Kerk, Stellenbosch Dins 6 Mrt, 7:00, VGK, Cloetesville Woens 7 [...]

Free

Moederkerk Orrelweek

Moederkerk, Stellenbosch Church Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Vanjaar is die tema van dié gewilde reeks middaguur-orrelkonserte Fantasia en die program sluit onder meer werke van Bach, Pachelbel, Mozart, Liszt en Saint-Saëns in. ’n Fantasia is ’n musiekwerk in vrye vorm met ’n improvisatoriese karakter. 5 Maart: Winand Grundling Fantasie in F-mineur K 608 deur W.A. Mozart 6 Maart: Mario Nell Fantasie No. [...]

R60 – R70

Moederkerk Orrelweek

Moederkerk, Stellenbosch Kerk Straat, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Fantasia is die tema van vanjaar se gewilde reeks middaguur-orrelkonserte in die Moederkerk. ‘n Fantasia is ‘n musiekwerk in vrye vorm met ‘n improvisatoriese karakter. Elke orrelis se program sal ‘n orrelfantasie insluit. Drie Stellenbosse orreliste, Zorada Temmingh, Winand Grundling en Mario Nell tree weer op. Eon Malan en Christopher Petri is beurswenner-studente aan die [...]

R60

Signum Kwartet

kykNET Endler cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die hoog aangeskrewe Signum Kwartet maak hul Suid-Afrikaanse debuut by die Woordfees in 2018. Natuurlike musikale en programmatiese konneksies is deurslaggewend in die samestelling van ‘n program, sê Xandi van Dijk, die groep se altviolis. “Ons is ook baie lief daarvoor om kontemporêre werke by ons program in te sluit, en ons hoop die gehoor [...]

R100 – R160

Die Soldaat se Storie

kykNET Fismer cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Met: Niël Rademan (verteller), Visser Liebenberg (klarinet), Misha Melck (klavier) en Ané van Staden (viool) Musiekinstrumente is die karakters in dié vertelling propvol humor en drama. L’Histoire du Soldat (Die soldaat se verhaal) is ’n musikale verhoogstuk deur Igor Strawinski en vertel die verhaal van ’n soldaat wat sy viool aan die duiwel verkwansel in [...]

R110 – R130

Amici Strykkwartet en Morgan Szymanski

kykNET Fismer cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Wees deel van ‘n regstreekse CD-opname wanneer die Amici Strykkwartet en kitaarspeler Morgan Szymanski musiek uit Mexico speel. Szymanski, wat internasionaal gereken word as een van die voorste klassieke kitaarspelers van sy generasie, is gebore in Mexico-stad in 1979. Hy het begin kitaar speel toe hy maar ses jaar oud was en studeer later by [...]

R110 – R130

Tim Kliphuis Jazz Trio

kykNET Endler cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Ná hul sukses by die Woordfees in 2017 keer die gevierde Tim Kliphuis-Trio van Nederland terug. Kliphuis, ’n klassiek geskoolde violis; die Dublinse kitaarspeler, Nigel Clark, en basspeler Roy Percy van Edinburg, het reeds groot sukses behaal met hul eiesoortige vermenging van jazz, sigeuner- en crossover-musiek, en volg in die voetspore van die vader van [...]

R100 – R160