Moederkerk Orrelweek
Moederkerk, Stellenbosch Church Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaVanjaar is die tema van dié gewilde reeks middaguur-orrelkonserte Fantasia en die program sluit onder meer werke van Bach, Pachelbel, Mozart, Liszt en Saint-Saëns in. ’n Fantasia is ’n musiekwerk in vrye vorm met ’n improvisatoriese karakter. 5 Maart: Winand Grundling Fantasie in F-mineur K 608 deur W.A. Mozart 6 Maart: Mario Nell Fantasie No. [...]
Moederkerk Orrelweek
Moederkerk, Stellenbosch Kerk Straat, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaFantasia is die tema van vanjaar se gewilde reeks middaguur-orrelkonserte in die Moederkerk. ‘n Fantasia is ‘n musiekwerk in vrye vorm met ‘n improvisatoriese karakter. Elke orrelis se program sal ‘n orrelfantasie insluit. Drie Stellenbosse orreliste, Zorada Temmingh, Winand Grundling en Mario Nell tree weer op. Eon Malan en Christopher Petri is beurswenner-studente aan die [...]
Signum Kwartet
kykNET Endler cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaDie hoog aangeskrewe Signum Kwartet maak hul Suid-Afrikaanse debuut by die Woordfees in 2018. Natuurlike musikale en programmatiese konneksies is deurslaggewend in die samestelling van ‘n program, sê Xandi van Dijk, die groep se altviolis. “Ons is ook baie lief daarvoor om kontemporêre werke by ons program in te sluit, en ons hoop die gehoor [...]
Die Soldaat se Storie
kykNET Fismer cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaMet: Niël Rademan (verteller), Visser Liebenberg (klarinet), Misha Melck (klavier) en Ané van Staden (viool) Musiekinstrumente is die karakters in dié vertelling propvol humor en drama. L’Histoire du Soldat (Die soldaat se verhaal) is ’n musikale verhoogstuk deur Igor Strawinski en vertel die verhaal van ’n soldaat wat sy viool aan die duiwel verkwansel in [...]
Amici Strykkwartet en Morgan Szymanski
kykNET Fismer cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaWees deel van ‘n regstreekse CD-opname wanneer die Amici Strykkwartet en kitaarspeler Morgan Szymanski musiek uit Mexico speel. Szymanski, wat internasionaal gereken word as een van die voorste klassieke kitaarspelers van sy generasie, is gebore in Mexico-stad in 1979. Hy het begin kitaar speel toe hy maar ses jaar oud was en studeer later by [...]
Tim Kliphuis Jazz Trio
kykNET Endler cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaNá hul sukses by die Woordfees in 2017 keer die gevierde Tim Kliphuis-Trio van Nederland terug. Kliphuis, ’n klassiek geskoolde violis; die Dublinse kitaarspeler, Nigel Clark, en basspeler Roy Percy van Edinburg, het reeds groot sukses behaal met hul eiesoortige vermenging van jazz, sigeuner- en crossover-musiek, en volg in die voetspore van die vader van [...]
Die Winterreise
kykNET Fismer cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaMet: Robert Brooks (tenoor) en Gisela de Villiers (klavier) Aanbieder: Nic de Jager Die winterreise-liederesiklus met musiek deur Franz Schubert en na gedigte van Wilhelm Müller beeld ’n man se pad deur ’n fisieke en psigologiese landskap van sneeu, ys en koue uit. Sy stryd om rus te vind en sy geestestoestand word uitgebeeld in [...]
Cello meets Dance
kykNET Endler cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa‘n Unieke ontmoeting van dans en musiek. Besoekende Oostenrykse tjellis Erich Oskar Huetter sluit aan by Suid-Afrikaanse tjellis Peter Martens, danser Tanja Schmid en lede van die I Grandi Violoncelisti in ‘n program wat bestaan uit solo tjello-werke, kamermusiek en kontemporêre dans. Huetter is bekend as solis in Europa en is lid van die Weense [...]
Trio Classique
kykNET Fismer cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaTrio Classique is gestig in 2016 deur drie ervare kamermusici wat welbekend is in Suid-Afrikaners en elders. Hulle het onlangs opgetree by die Casa Labia (Muizenberg) en die Etienne Rousseau-teater (Sasolburg). Hul Woordfees-program sluit in Bruch se 8 Stukke vir clarinet, altviool en klavier, Alfred Uhl se Kleines Konzert en Mozart se Kegelstatt Trio.
Folk Baroque
kykNET Endler cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South AfricaCamerata Tinta Barocca bied aan ‘n opwindende program van Barokmusiek geinspireer deur en gebaseer op folk-liedere en danse. Die program, uitgevoer op periode-insturmente, sluit in Barsanti se verwerkings van Skotse wysies, Geminiani se trio sonatas gebaseer op Skotse folk-liedere, Scarlatti se sonatas beinvloed deur Spaanse folk musiek, vroeg 17de eeuse Italiaanse danse en ‘n treuerlied [...]