Lukas Vondracek (klavier) Wenner van 2016 Queen Elizabeth Piano Competition

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Endler Konsertreeks se Prestige-reeks bied met trots die pianis Lukas Vondracek aan. Hy was die 2016-wenner van die Koningin Elisabeth Klavierkompetisie. Vondráček is die seun van twee professionele pianiste wat sy uitsonderlike talent reeds as tweejarige raakgesien het. Sy eerste openbare optrede was reeds op vierjarige ouderdom, en sy debuut in 2002 met die Tsjeggiese [...]

R100 – R140

Rising Stars Visser Liebenberg (klarinet), Ane van Staden (viool), Misha Melck (klavier)

Die Endler Konsertreeks gee op Sondag 18 Junie om 16h30 aan opkomende Suid-Afrikaanse kunstenaars Ané van Staden (viool), Visser Liebenberg (klarinet), en Misha Melck (klavier) ‘n verdiende uitvoeringsgeleentheid in die Endlersaal. Die ensemble se “Contrast Project” is ‘n konsert met kamermusiek van Khatsjaturjan, Milhaud, Bartók en Strawinski. Hierdie ensemble-werke dateer uit die 1930s, en is [...]

R80 – R120

Amptelike Opening van Decoda Instituut in SA

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Endler Konsertreeks in samewerking met die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees is die gashere met die amptelike opening van die DISA - DECODA Instituut (Suid-Afrika), op Saterda 24 Junie om 20h00 in die Endlersaal, Stellenbosch. DECODA is die geaffilieerde ensemble van die Carnegie Hall, daardie ikoniese musiekruimte in die hart van New York. Die DECODA-ensemble het [...]

R100 – R140

STELLENBOSCH INTERNASIONALE KAMERMUSIEKFEES

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die veertiende Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees (SIKMF) vind vanaf 30 Junie tot 9 Julie by die Stellenbosch Konservatorium plaas. Die Konservatorium is die tuiste van die Departement Musiek aan die Universiteit van Stellenbosch en die SIKMF is beslis een van hulle mees hoogaangeskrewe projekte – ’n projek van hoop, wêreldklasonderrig en -uitvoerings, en diversiteit. Vir die [...]

Opera Kaleidoskoop

Fismersaal cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Léhar se geliefde operette, Die lustige Witwe (Die vrolike Weduwee) word vir jou plesier aangebied deur studente van die Stellenbosch Universiteit se Sangafdeling . Gustelinge soos die Vilja-lied en die duet Lippen schweigen verkry nuwe lewe deur die stemme van talentvolle sangers, afgerig en gelei deur Minette du Toit-Pearce. Vertonings vind plaas op Vrydag 21 [...]

R80 – R120

Opera Kaleidoskoop 2

Fismer Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Konservatorium, Stellenbosch, Western Cape

Léhar se geliefde operette, Die lustige Witwe (Die vrolike Weduwee) word vir jou plesier aangebied deur studente van die Stellenbosch Universiteit se Sangafdeling . Gustelinge soos die Vilja-lied en die duet Lippen schweigen verkry nuwe lewe deur die stemme van talentvolle sangers, afgerig en gelei deur Minette du Toit-Pearce. Vertonings vind plaas op Vrydag 21 [...]

R80 – R120

Gustavo Romero (klavier)

Die Endler Konsertreeks is die gasheer vir die gevierde pianis  Gustavo Romero op Sondag, 6 Augustus om 16h30 in die Endlersaal, Stellenbosch. Hy is bekend vir sy dubbele gawe vir sowel tegniese glans as sy vertolkingsvermoëns. Sy diepgaande studie van individuele komponiste is ‘n bonus. Hy is ‘n gebore Kaliforniër van San Diego, en met ‘n [...]

R100 – R140

US Jazzorkes

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Endler Konsertreeks – in samewerking et die Universiteit se Kantoor vir Transformasie en die Vroueforum – bied ‘n spesiale Vrouedag-vieringskonsert aan op Dinsdag 8 Augustus om 20h00 in die Endlersaal, Stellenbosch. Deur middel van jazz, visuele kuns en poësie, word die verhale en die viering van van vroue byeengebring. Die Stellenbosch Universiteit se Jazz [...]

R30 – R80

Jeugkonsertfees

Die Endler Konsertreeks vier die Jeugkonsertfees op Saterdag 19 Augustus om 20h00 in die Endlersaal, Stellenbosch. Jong suksesvolle soliste sal optree saam met die Universiteit se Simfonieorkes onder die leidng van Prof. Corvin Matei. Die Fees vind elke twee jaar plaas, as ‘n springplank vir afgeronde klassieke instrumentaliste en sangers, en ‘n geleentheid om saam met [...]

R100 – R140

Fidelio Trio

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Fidelio Trio se optrede in die Endlersaal vorm deel van die Endler Konsertreeks se Prestige-reeks. Dit vind plaas op Saterdag 26 Augustus om 20h00. The Fidelio Trio se repertorium strek besonder wyd. Dié Londense trio bestaan uit die Ierse musici Darragh Morgan (viool), Mary Dullea (klavier) en Adi Tal (tjello). Hierdie kandidate vir die [...]

R100 – R140