Zuill Bailey en Bryan Wallick

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Tjellis Zuill Bailey en pianis Bryan Wallick sal op Vrydag 27 Oktober om 20h00 onder die vaandel van die Endler Konsertreeks in die Endlersaal, Stellenbosch optree. Zuill Bailey, wat wêreldwyd as een van die belangrikste jonger tjelliste geag word, is ‘n Grammy-wenner, en bekend as solis, musiekdirekteur en onderwyser. Sy kuns is ‘n rare kombinasie [...]

R100 – R140

Jose Dias Klavieruitvoering

As deel van die Endler Konsertreeks sal pianis José Dias ‘n program wy aan die genre van klavierballades. Dit vind plaas op Saterdag, 4 November om 20:00 in die Endlersaal, Stellenbosch. Hierdie is ‘ unieke program om die luisteraar bekend te stel aan uitsonderlike “vertellende” musiek, in die vorm van klavierballades van Brahms, Grieg, Fauré, [...]

R100 – R140

Drakensberg Seunskoor

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die laaste van die Endler Konsertreeks se 2017-seisoen is ‘n feestelike hoogtepunt in die geselskap van ‘n ware Suid-Afrikaanse juweel: die Drakensberg Seunskoor. As deel van hulle 50ste bestaansjaar bied die koor ‘n Kersfeeskonsert in die oortreffende trap. Kom saam vir ‘n vroeë Kersfees-ervaring, en kom in die stemming vir die spesiale feesgety. Hierdie musiek [...]

R100 – R140

Stockholm Saxofoonkwartet

Fismersaal cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Stockholm Saxofoonkwartet maak ‘n spesiale bydrae deur hulle opdragte aan komponiste vir saxofoon-kamermusiek, en meer as 600 werke is reeds vir hulle geskryf. Hulle spesialiseer ook in gevorderde elektro-akoestiese musiek. Die groep het noue bande met komponiste binne en buite Swede, asook met moontlike toekomstige komponiste, veral dié verbonde aan die Koninklike Musiekkollege in [...]

Free

Die Feëkoningin

Spier Amphitheatre Spier Wine Estate, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Vir die eerste keer vat Kaapstad Opera hande met die Universiteit Stellenbosch se Musiek en Drama Departemente vir ‘n nuwe produksie van Purcell se Die Feëkoningin. Hierdie produksie, wat deel vorm van die Naspers Groot Meesters-reeks, sal te sien wees by die US Woordfees. Ná die sukses van Kaapstad Opera se Orfeo van Monteverdi, neem Erik Dippenaar weer sy plek [...]

R100 – R350

Suid-Afrikaanse Soprane: Heldinne

kykNET Endler cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Operas vertel dikwels van verraad, moord en liefde wat die karakters tot emosionele uiterstes dryf en die heldinne (en anti-heldinne) ly veral daaronder. Hulle is passievolle minnaresse, bereid om opofferings te maak en moor selfs wanneer nodig. Dié produksie stel ’n paar karakters met talle gesigte voor. Die konsert word aangebied deur Niël Rademan met [...]

R100 – R160

Die Soldaat se Storie

kykNET Fismer cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Met: Niël Rademan (verteller), Visser Liebenberg (klarinet), Misha Melck (klavier) en Ané van Staden (viool) Musiekinstrumente is die karakters in dié vertelling propvol humor en drama. L’Histoire du Soldat (Die soldaat se verhaal) is ’n musikale verhoogstuk deur Igor Strawinski en vertel die verhaal van ’n soldaat wat sy viool aan die duiwel verkwansel in [...]

R110 – R130

Vivaldi’s Four Seasons Revisited

kykNET Fismer cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Nog nooit is hierdie geliefde viool concerti só uitgevoer nie. Reeds in 1723 gekomponeer bly dit een van Antonio Vivaldi se bekendste werke. Daar word vertel dat hy later gedigte geskryf het om die musiek te verklaar waarin hy sy ervaring van die vier seisoene deel. Nou word dit uitgevoer in ‘n formaat nog nooit [...]

R110 – R130

Universiteit Stellenbosch Simfonieorkes

kykNET Endler cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Immergroen hartsmusiek vir iedereen. Die Universiteit van Stellenbosch se Simfonieorkes onder leiding van sy vaste dirigent, Corvin Matei, voer warm romantiese musiek uit. Die openingswerk bring hulde aan Claude Debussy met die subtiele kleure van die simfoniese gedig, Prélude a l' après-midi d'un faune (Voorspel tot die middagslapie van ’n bosgod). Die internasionaal bekende ghitaarsolis Morgan Szymanski [...]

R100 – R160

Khoi’nPsalms

Khoiklanke op blik’nsnaar en boog, tesame met Geneefse psalmwysies op dwarsfluit en orrel, vertel van eerste ontmoetings aan die Kaap. Binne die akoestiese ruimtes van vier kerke op Stellenbosch word kulturele kommentaar as klaaglied, protes en verbeelding eietyds verklank. GRATIS Maan 5 Mrt, 7:00, Rynse Kerk, Stellenbosch Dins 6 Mrt, 7:00, VGK, Cloetesville Woens 7 [...]

Free