Messiah met Canticum Novum & Universiteit Stellenbosch Simfonieorkes

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Endler Konsertreeks bied op Saterdag 1 April (om 20h00) en Sondag 2 April (om 16h30) Händel se oratorium Messiah aan. Beide uitvoerings vind plaas in die Endlersaal, Stellenbosch. Die koorvereniging Canticum Novum voer hierdie gewilde werk uit saam met die University van Stellenbosch se Simfonieorkes (USSO), onder die leiding van Louis van der Watt. [...]

R100 – R140

Drie Dames bied aan…Klassieke Collage

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

  Die Endlersaal Konsertreeks se jaarlikse fondsinsamelingskonsert Klassieke Collage vind plaas op Vrydag 7 April om 20h00 in die Endlersaal. Vanjaar sal die sangdosente van die Muiekdepartement die gasvroue wees, met die tema Drie Dames bied aan... Ons nooi u om deel te hê aan ‘n aand van opera-gunstelinge en musicals, saam met Minette du [...]

R100 – R140

Rising Stars Jacqueline Martens (viool) & Sulayman Human (klavier)

Die Endler Konsertreeks bied met trots aan die jongergeslag kunstenaars Jacqueline Martens (viool) en Sulayman Human (klavier) op Dinsdag 18 April om 20h00 in die Endlersaal. Suid-Afrikaner Jacqueline Martens speel reeds sedert haar vyfde jaar viool. Sy is tans ‘n vierdejaarstudent aan die Royal College of Music, Londen, waar sy ook beoog om aanstaande jaar [...]

R80 – R120

Brandenburg Stryktrio

Die Brandenburg Stryktrio tree op Sondag 23 April om 16h30 in die Endlersaal, Stellenbosch op as deel van die Endler Konsertreeks. Die Trio is in 2014 gestig, en bestaan uit die Suid-Afrikaanse violis Avigail Bushakevitz, die Duitse altviolis Ernst-Martin Schmidt en die Spaanse tjellis Andrea Casarrubios. Avigail Bushakevitz is ‘n bekende in Suid-Afrika, en het [...]

R100 – R140

Band Extravaganza met Universiteit Stellenbosch Simfoniese Blaas Ensemble

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

As deel van die Endler Konsertreeks is die Universiteit van Stellenbosch se Simfoniese Blasersensemble (USSB) weer aan die beurt met hulle jaarlikse Band Extravaganza, op Vrydag 5 Mei, om 20h00. Dié geleentheid, wat aangebied word in samewerking met gemeenskapsvennote is gewy aan ‘n aandprogram met verskillende ensemble-kombinasies. Die gewilde Weskaapse mars-idioom, gekoppel aan die Suid-Afrikaanse [...]

R30 – R50

Stellenbosch Universiteitskoor

Die Endler Konsertreeks bied u met trots die Stellenbosch Universiteitskoor op Saterdag 6 Mei om 20h00 en Sondag 7 Mei om 16h30 in die Endlersaal. Die koor sal ook by hierdie geleentheid hulle onlangs opname-album (met die titel Shadows and Wings) bekendstel. Die Universiteitskoor is een van die oudste en mees gevierde kore in die [...]

R100 – R140

Stellenbosch Universiteitskoor

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

  Die Endler Konsertreeks bied u met trots die Stellenbosch Universiteitskoor op Saterdag 6 Mei om 20h00 en Sondag 7 Mei om 16h30 in die Endlersaal. Die koor sal ook by hierdie geleentheid hulle onlangs opname-album (met die titel Shadows and Wings) bekendstel. Die Universiteitskoor is een van die oudste en mees gevierde kore in [...]

R100 – R140

US Jazzorkes

  Die Universiteit van Stellenbosch se Jazz Band het reeds ‘n wye reputasie by gehore opgebou met hulle energieke programme, waarvan die mees onlangse een met kunstenaars soos Judith Sephuma, Gloria Bosman en Timothy Moloi tydens die 2017 Woordfees-konsert by Spier. Op Vrydag, 12 Mei om 20h00, tree hulle op in die Endlersaal op Stellenbosch, [...]

R30 – R50

Schola Cantorum o.l.v. Martin Berger

Endler Hall cnr. Victoria and Neethling Street, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die Endler Konsertreeks stel graag die Departement Musiek se akademiese kamerkoor, die Schola Cantorum voor op Sondag 14 Mei om 16h30 in die Endlersaal. Hierdie koor, wat in die lewe geroep is vir die uitsluitlike doel as instrument vir studente in koorleiding, het reeds internasionale aandag getrek. Die koor staan onder die leiding van Martin [...]

R100 – R140